netges: 5. Vriendskap

Vriendskap is so kosbaar,

ons moet dit nie verloor, maar  bewaar.

Het jou baie keer genooi vir ‘n kuier,

maar ek weet nie hoekom

jy dit weier.

Ons vriendskap is gebou op rots,

dit kan ons sê met trots.

Opgedra aan jou, want

ons sal mekaar altyd onthou.