Henry – Henry, my vriend,
hoe lekker het ons vandag gelink.
Van ‘n sekonde tot lang ure,
nou weet jy ook Pick & Pay is my bure.
Geklets tot op ‘n ring,
ek hoop jy gaan dit na my toe bring.
Ek wil jou graag ontmoet,
dan sal ek jou met ‘n blye hart begroet.